Please play the Podcast
Johan van Lill kyk na differensiasie in die klaskamer.
Dis ’n tegniek waarmee onderwysers vir alle leerders se leerstyle en behoeftes kan voorsiening maak, en ook leerders wat op verskillende vlakke van ontwikkeling is, kan akkommodeer.