Please play the Podcast https://www.vjc.co.za/wp-content/uploads/2019/10/Gaping-tussen-Graad-6-en-Graad-7-wiskunde.mp3 Johan van Lill praat met onderwyskundige Marise Oberholzer oor die gaping tussen Graad 6 en Graad 7 wiskunde. Baie kinders ervaar ’n insinking in hulle wiskunde-prestasie in hierdie fase van hulle skoolloopbaan