Please play the Podcast
Dis Nasionale Boekeweek, en Johan van Lill gesels met twee lees kenners oor hoe om kinders lief te maak vir lees. Hoekom is slaaptydstories so belangrik? Hoe kan ‘n besoek aan die biblioteek ‘n genotvolle ervaring vir ouer en kind wees?