Please play the Podcast https://www.vjc.co.za/wp-content/uploads/2019/10/Deelname-aan-ekspo’s-en-kompetisies.mp3 Johan van Lill praat met Carin de Beer van die Hoërskool Waterkloof en ’n paar leerders oor die waarde wat die deelname aan ekspo’s en kompetisies inhou. Carin vertel ook hoe hulle by robotika met die leerders aanpak.